Roer (skip)

Roer van 'n moderne skip.
Roer op 'n Romeinse skip.

Die roer van 'n skip is 'n beweegbare vlak wat gebruik word om 'n skip te stuur. 'n Roer kan onder of agter die agterstewe aangetref word. 'n Roer kan uit een of meer roerlemme bestaan. Die skip word gestuur met 'n helmstok in die geval van direkte aandrywing of met 'n stuurwiel in die geval van indirekte aandrywing van die roer.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy